June de Wit reviewed Mobile Hair International — 5 star

December 11, 2018 ·

Ken Phillip al 22 jaar baie goeie haarkapper en vertroueling. Altyd vriendelik en gee altyd beste raad en advies. Sal ni my hare op ander plek doen nie. You are the best

Lizette Jordaan reviewed Dynamic Hair Studio — 5 star

October 17, 2017 ·

Thank you Phillip for my make over I love it your the best.

August 30, 2017 ·

Awesome diens, vriendelike mense en mens voel sommer dadelik deel van ‘n familie daar. Sal hulle vir almal aanbeveel.

Mariette Wassenaar Roos  recommends Mobile Hair International.

August 30, 2017 ·

Awesome diens, vriendelike mense en mens voel sommer dadelik deel van ‘n familie daar. Sal hulle vir almal aanbeveel.

Riana Rudman Van Heerden reviewed Mobile Hair International — 4 star

December 28, 2016 ·

Whow weereens het jy my so goed laat voel met die make over Phillip nooit nodig om te vra wat dink jy Jy is n stunning mens jy laat mens net goed voel en lyk die beste

Jacqueline Van Der Merwe reviewed Mobile Hair International — 5 star

July 22, 2014 ·

Was nou al twee keer daar. Baie goeie advies ontvang oor my haar styl. Die haarsny uit die boonste rakke. Kan beslis die salon aanbeveel.

Lientjie Meintjes reviewed Mobile Hair International — 5 star

September 29, 2014 ·

Ek sny net by Phillip my en my kind se hare. En o ja hy doen ook my ma,ouma,pa en suster se hare. Hy is amazing en dit altyd lekker om te hoor wat hy gesels terwyl hy jou hare doen. Ek sal enige iemand na hom toe stuur

Annliez van der Westhuizen

September 29, 2012 ·

En wie kan ek vir al die hulp bedank? Net die beste: Phillip van Dalen

Close Menu
Shares
× Click to Contact me on WhatsApp